Historiese Almanak: Richard Byrd

 
22 Oktober 2026: Albé Grobbelaar praat oor die lugvaartpionier, Richard Byrd, wat in die vroeë jare van die lugvaartbedryf oor beide die Noordpool en die Suidpool gevlieg het.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 

Social links