Historiese Almanak: Navo-vlootoefening in 1976

 
13 November 2026: Albé Grobbelaar praat oor ’n Navo-vlootoefening 50 jaar gelede, waartydens ’n Amerikaanse F-14 Tomcat-vegvliegtuig in die see neergestort het.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 

Social links