Historiese Almanak: George Heaton Nicholls

 
2 November 2026: Albé Grobbelaar praat oor George Heaton Nicholls, 'n omstrede Natalse politikus, wat in die 1930's daarvoor geveg het dat die ou Natal amptelik 'n eentalige Engelse provinsie moes word.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 

Social links