Op en WakkerOp en Wakker

Historiese Almanak 25 Maart 2026

View descriptionShare
Albé Grobbelaar praat oor die kleurryke Suid-Afrikaanse politikus, Thomas Boydell, wat nie net verskeie ministersposte beklee het nie, maar ook as 'n “gesondheidsapostel” en 'n “rondreisende kampvegter vir die belange van Suid-Afrika” beskryf is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,826 clip(s)