Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,762 clip(s)
Loading playlist
Albé Grobbelaar praat oor die Amerikaanse regsgeleerde, Clarence Darrow, op wie se lewe verskeie rolprente deur die jare gebaseer is. Hy het onder meer in 1925 in die berugte MONKEY TRIAL oor Darwin se ewolusieteorie vir die verdediging opgetree.