Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,925 clip(s)
Loading playlist
Albé Grobbelaar praat oor die tragiese verhaal van Ruth Ellis, die heel laaste vrou wat in Brittanje aan die galg gesterf het, in 1955 ná 'n verhoor van slegs twee dae.