Op en WakkerOp en Wakker

Help politieke etikette soos links, regs, liberaal, progressief en konserwatief?

View descriptionShare
Sedert die verkiesing van die Amerikaanse president Donald Trump, en Solidariteit se besoek aan Amerika, woed die debatte oor politieke en ideologiese etikette soos links, regs, liberaal, konserwatief en progressief weer. In 'n onlangse artikel op OntLaer, 'n aanlynpublikasie, skryf die mederedakteur en regsgeleerde van Johannesburg, Frederik van Dyk, die etikette het dikwels 'n negatiewe uitwerking op debat en die oop gesprek.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,436 clip(s)