Daar is iets aan ’n plesiervaart wat vir baie mense voel soos die ideale blaaskans - oop water en ’n gevoel van veiligheid ver van die alledaagse wêreld. Maar wat gebeur wanneer daardie geslote ruimte self die bron van ’n ernstige uitbreking word? Die Wêreld-gesondheidsorganisasie sê Hy is bekommerd oor ’n toename in ernstige respiratoriese siektes aan boord van internasionale passasierskepe. Ons praat hieroor met prof. Jantjie Taljaard, hoof van infeksiesiektes by Tygerberg Hospitaal en die Universiteit Stellenbosch

Danré Strydom maak geskiedenis op gesogte internasionale musieklys
09:26

Top-regsdenkers in Pretoria byeen vir regsimposium
08:10

Historiese Almanak 7 Mei 2026
03:30