Op en WakkerOp en Wakker

Gratis kinder-oppasdiens: Wat leer Mamdani ons oor leierskap?

View descriptionShare
 
New York se burgemeester, Zohran Mamdani, het onlangs met ’n ongewone idee vorendag gekom: ’n aand van gratis kindersorg sodat ouers vir ’n paar uur kan asemhaal, ’n fliek kyk, boodskappe beantwoord of selfs net alleen gaan uiteet. Sowat 265 kinders het uiteindelik opgedaag. Maar agter die sogenaamde gratis oppasdiens lê ’n groter vraag oor hoe ons oor werk, gesinne en leierskap dink. Ons praat met dr. Johan Beukes, ‘n leierskap- en spanspesialis en stigter van die Authentic & Leading Institute.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,756 clip(s)