Op en WakkerOp en Wakker

Godsdiens se rol in konflik

View descriptionShare
 
Godsdiens bring nie vrede nie. Die teendeel, dat godsdiens eintlik net konflik en bloedvergieting bring, is waar. Dit is die mening van die teoloog en toergids, dr. Ben du Toit, in 'n artikel in Rapport. Die artikel het baie reaksie ontlok.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,070 clip(s)