Op en WakkerOp en Wakker

GKSA bevestig vroue mag nie predikante of ouderlinge wees nie

View descriptionShare
Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika het wéér bevestig dat vroue nie as predikante of ouderlinge mag dien nie, maar wel as diakens. Die besluit volg ná jarelange debat, ses formele beswaarskrifte en die oorweging van meer as 30 uiteenlopende argumente. Wat sê dié besluit oor hoe kerke vandag met Skrif, tradisie en konteks omgaan? Watter breër implikasies het dit vir vroue in die bediening, en vir ekumeniese verhoudings? Ons praat hieroor met prof. Tanya van Wyk, hoof van die departement sistematiese en historiese teologie aan die Universiteit van Pretoria.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,365 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,365 clip(s)