Op en WakkerOp en Wakker

Gemeenskap en plaaswag herstel brug ná vloed in Hoedspruit

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,436 clip(s)
Loading playlist
’n Sleutelbrug sowat 4 km buite Hoedspruit in Limpopo, daar in die geweste van die Blyde¬rivier, is ná swaar reën en oorstromings onbegaanbaar gelaat. Dit het inwoners en boere gedwing om ’n ompad van byna 50 km te ry. Nadat vloedwater verlede week die struktuur oorstroom en die pad gesluit is, het lede van die plaaswag en die gemeenskap saam met Sanral vinnig ’n herstelplan saamgestel, wat die brug binne dae weer veilig gemaak het vir verkeer. Ons praat met Lafras Tremper, ’n boer en lid van die Hoedspruit-plaaswag.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,436 clip(s)