Op en WakkerOp en Wakker

‘Gebrekkige Transnet kos SA miljarde’

View descriptionShare
Die logistieke krisis wat deur Transnet se gebrek aan behoorlike spoorlyne veroorsaak word, kos die land gemiddeld R1-miljard per dag. Dít was die bevinding van professor Jan Havenga, 'n logistieke kenner verbonde aan die departement bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch. Hy het ekonomiese modellering gedoen wat wys Transnet se onvermoë om sy spoorlyne en treindienste in 'n werkende toestand te hou, het ekonomiese groei verlede met meer as 6% beperk.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,588 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,591 clip(s)