In ons reeks oor filosofie, stelsels en die natuur praat professor Erik Holm oor die lesse wat te leer is uit die natuur. Hy is 'n voorste entomoloog en natuurkenner. Verlede week het ons gekyk na Maslow se hiërargie van behoeftes, en nou kyk ons na die begrip, ekologiese sisteme.