Op en WakkerOp en Wakker

Filosofie, ekologie en sisteme - Deel 7

View descriptionShare
In ons reeks oor filosofie, stelsels en die natuur praat professor Erik Holm oor die lesse wat te leer is uit die natuur. Hy is 'n voorste entomoloog en natuurkenner. Verlede week het ons gekyk na volhoubaarheid, en nou kyk ons na doelmatigheid en doeltreffendheid.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,955 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,958 clip(s)