Op en WakkerOp en Wakker

Filosofie, ekologie en sisteme - Deel 4

View descriptionShare
Ons praat in ons reeks oor filosofie, sisteme en die natuur met professor Erik Holm oor die lesse wat te leer is uit die natuur. Erik is 'n entomoloog en een van die land se voorste natuurkundiges. Verlede week het ons oor leiers en leierskap gepraat. In hierdie aflwering praat hy oor interaksie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,831 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,840 clip(s)