Op en WakkerOp en Wakker

Filosofie, ekologie en sisteme - Deel 12

View descriptionShare
In ons reeks oor filosofie, stelsels en die natuur praat professor Erik Holm oor die lesse wat te leer is uit die natuur. Hy is 'n voorste entomoloog en natuurkenner. In verlede jaar se laaste gesprek het ons gesels oor tradisie en vernuwing. Ons hervat die reeks met ’n gesprek oor genetika teenoor omgewing.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    4,148 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,151 clip(s)