Op en WakkerOp en Wakker

Familielid oor TV-reeks van moorde op twee niggies

View descriptionShare
In 1966 is twee twaalfjarige niggies, Issie Fourie en Petro Nel, in die rustige dorpie op die Vrystaatse Goudvelde, Odendaalsrus, ontvoer en vermoor. Die moorde op die twee niggies het destyds die land se verbeelding aangegryp. Nou is daar 'n dramareeks wat die hartseer, maar verstommende verhaal vertel. Willem van der Merwe is familie van die niggies, en mede-vervaardiger van die reeks, NIGGIES.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,803 clip(s)