Op en WakkerOp en Wakker

Eugène Marais se 'Winternag' 120 jaar oud

View descriptionShare
Afrikaans vier vanjaar sy 100ste jaar as amptelike taal. Nóg 'n groot mylpaal vir Afrikaans, is die publikasie van Eugène Marais se gedig, Winternag, op 23 Junie 1905, 120 jaar gelede. Dit word allerweë deur letterkundiges beskou as die eerste Afrikaanse gedig met letterkundige waarde. Om dit te vier, het ons Ina Strydom se dokumentêr oor Marais, Ewige Enigma, gaan afstof. Marius Weyers lees Winternag voor.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,365 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,365 clip(s)