Op en WakkerOp en Wakker

Eerste in SA: Operasie kan verligting bring vir demensielyers

View descriptionShare
'n Operasie wat vir demensiepasiënte moontlike verligting kan bring, is gister vir die eerste keer in Suid-Afrika in die Cintocare Private Hospitaal in Pretoria gedoen. Die operasie is deur die plastiese en rekonstruktiewe chirurg, dr. Ben Moodie, gedoen.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,913 clip(s)