Op en WakkerOp en Wakker

Dwarstrekkers en ander interessante Suid-Afrikaners - Deel 12

View descriptionShare
Daar is nog ’n paar oudleerders van die Paddock School in Pinetown wat met glinsterende oë vertel van meneer Nelson Palmer, die skoolhoof in die middel 1950’s. Palmer was veel meer as net ’n opvoeder. Sy merkwaardige insig het hom een keer in die middel van een van Suid-Afrika se tergendste moordraaisels geplaas, en dit het ’n uitkoms gehad wat min mense kon voorsien. Daniël Lötter is die man wat al hierdie interessante stories elke week met ons deel. Hy het al die stories verewig het in sy boeke, DWARS: RARE KARAKTERS ONDER ONS en GEDAANTES EN GEDOENTES – STORIES OOR SPOKE, SIENERS EN LEGENDES.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,803 clip(s)