Oor dokter James Barry is daar oor die jare heen heelwat geskryf en gepraat. Onlangs het ‘n biografiese roman deur Francois Loots oor dr. Barry verskyn. Hoekom was ‘n Britse koloniale dokter so belangrik? Daniël Lötter is die man wat al hierdie interessante stories elke week met ons deel. Hy het al die stories verewig het in sy boeke, DWARS: RARE KARAKTERS ONDER ONS en, GEDAANTES EN GEDOENTES – STORIES OOR SPOKE, SIENERS EN LEGENDES.