Op en WakkerOp en Wakker

Drakies kuier in RSG-ateljee

View descriptionShare
Vir byna 60 jaar al is die Drakensberg-seunskoor een van Suid-Afrika se top uitvoerprodukte. Hulle is weer vanjaar vir 'n SAMA-toekkenning benoem en het onlangs teruggekeer van 'n toer na Mauritius. Die Drakies, soos die koor in die volksmond bekend staan, is tans besig met hulle Noël-toer, waar hulle Kersliedere sing. Die Drakies se artistieke direkteur, Vaughan van Zyl en ses van die seuns is hier by ons in die ateljee.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,803 clip(s)