Op en WakkerOp en Wakker

Dis Winde teen Godongwana oor R1,1 miljard

View descriptionShare
'n Reuse 55 000 staatsamptenare in Suid-Afrika verdien meer as 'n miljoen rand per jaar. Die staat se salarisrekening beloop 32% van die regering se totale begroting van R2,2 triljoen. Die Wes-Kaapse regering het 'n dispuut met die minister van finansies, Enoch Godongwana, en die minister van staatsdiens en administrasie, Noxolo Kiviet, verklaar oor R1,1 miljard wat die provinsie gaan kortkom. Om met ons hieroor te gesels, sluit die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,803 clip(s)