Op en WakkerOp en Wakker

Die Woordfees is om die draai!

View descriptionShare
 
Dis amper tyd vir die Toyota Stellenbosch Woordfees wat van 3 tot 11 Oktober op dié pragtige Bolandse dorp aangebied word. Die slagspreuk vir vanjaar se Woordfees is, Dis Hoog Tyd. En dis hoogtyd dat Op en Wakker ook van die fees af uitsaai. Ons saai elke weeksoggend regstreeks van die fees af uit, en ons hoop om jou daar te sien. Daar is honderde produksies op die fees, en om met ons daaroor te gesels, sluit Saartjie Botha, direkteur van die Woordfees by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,883 clip(s)