Op en WakkerOp en Wakker

Die wêreld se uitdagings en probleme met onderwys

View descriptionShare
Die portefeuljekomitee vir basiese onderwys het die wysigingswetsontwerp op basiese onderwyswette, die sogenaamde Bela-wet, met 'n meerderheid aanvaar. Dit, ondanks duisende voorleggings wat teen die wysiging gekant is, en selfs regsmenings wat meen die wet is ongrondwetlik. Suid-Afrika se uitdagings en probleme met onderwys blyk nie uniek te wees nie, en selfs ontwikkelde lande in Europa sit met dieselfde uitdagings. Dr. Jaco Deacon, uitvoerende hoof van die Skoolbeheerliggaam-organisasie, Fedsas, het pas uit Ljubljana, die hoofstad van Slowenië, terug gekeer, waar hy ’n spreker by ’n kongres van die Europese Federasie van Onderwyswerkgewers was.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,359 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,362 clip(s)