Op en WakkerOp en Wakker

Die verhaal van 'n olifant-wesie

View descriptionShare
'n Dokumentêre rolprent oor olifantwesies is besig om harte van filmfeesgangers reg oor die wêreld aan te raak. DIARY OF AN ELEPHANT ORPHAN is in Suid-Afrika geskiet by die Hoedspruit Elephant Rehabilitation & Development-sentrum, oftewel, HERD. HERD is die eerste rehabilitasiesentrum in Suid-Afrika wat hulle net op olifante toespits, en is in 2019 deur Adine Roode gestig.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,154 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,164 clip(s)