Op en WakkerOp en Wakker

Land en sand: Lyntjie Jaars

View descriptionShare
Lyntjie Jaars is al langer as vyf jaar betrokke by die gewilde joernaalprogram KLOP!, wat op kykNET&kie uitgesaai word. Sy was eers bekend as Lyntjie onder die kokerboom, en later mede-aanbieder van KLOP! saam met Heindrich Wyngaard. kykNET het onlangs aangekondig KLOP! Kom tot 'n einde. Pieter Steyn het land en sand met Lyntjie gesels.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,670 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,673 clip(s)