Op en WakkerOp en Wakker

Die stand van die eiendomsmark

View descriptionShare
Hemelhoë rentekoerse, beurtkrag, semigrasie, swak ekonomiese vooruitsigte, misdaad en afstandwerk. Dit is alles faktore wat mense en besighede se besluite oor die aankoop en huur van eiendomme beïnvloed. Rode en Genote, eiendomskonsultante, bring elke kwartaal die jongste tendense in die eiendomsmark in ‘n verslag uit, en hulle jongste verslag oor die eerste kwartaal van vanjaar het onlangs verskyn. Kobus Lamprecht van Rode en Genote sluit by ons aan.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,930 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,933 clip(s)