Op en WakkerOp en Wakker

Die singende spietkop van die Hantam

View descriptionShare
"Boeta Gammie enig in sy soort, die kitaar se Baas, kenner van die Riel... Hier praat ons 'n anne taal, die taal van ons voorouers, waar die vetderm 'n helse hou skiet ini asbosskerm, met die geskreeu van die koringkriek wat die oor irriteer... Welkom ini Noord-Kaap hier het ons lief, beskerm mekaar... hier word ons familie..." Hier aan die woord is Boeta Gammie, of Akkedissie. Hy noem homself die singende spietkop van die Noord-Kaap. Hy skryf nie sommer 'n boete nie, maar haal sy kitaar uit en sing vir die wetsoortreder. Sy doopnaam is Jan Isaacs. Bedags 'n verskeersbeampte, naweke en saans 'n musikant en rieldanser van Calvinia in die Hantam.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,956 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,959 clip(s)