Op en WakkerOp en Wakker

Die lang geskiedenis van die braaibroodjie

View descriptionShare
 
Die braaibroodjie staan trots langs die Springbokke, melktert, wyn en selfs brandewyn, as 'n trots Suid-Afrikaanse simbool. Die geskiedenis van die braaibroodjie is egter nie so eenvoudig soos 'n mens dalk mag dink nie. Frans de Villiers het begin nadink oor die geskiedenis van hierdie bykos wat elke naweek in miljoene huishoudings verorber word, en dit het uitgeloop op 'n boek: DIE GESKIEDENIS VAN BRAAIBROODJIES - 1652 TOT NOU.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 
Social links
Recent clips
Browse 7,967 clip(s)