Die kruk van nostalgie

 
Luidens navorsing was mense wêreldwyd tydens die Covid-19-pandemie en inperkings, baie nostalgies. Om etenstafels en braaivleisvure sal mense dikwels praat oor die “goeie ou dae”. Hoe goed is dit om te baai in die verlede, of is dit ‘n kruk wat positief kan wees in swaar tye? Om met ons hieroor te gesels, sluit die voorligtingsielkundige, dr. Hannetjie van Zyl-Edeling, by ons aan.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 

Social links