Op en WakkerOp en Wakker

Die impak van die ossewa op Suid-Afrika

View descriptionShare
Vir byna 300 jaar was die ossewa in al sy gedaantes die enkel belangrikste vervoermiddel van mense en goedere in Suid-Afrika. Dit word deur baie beskou as 'n simbool van Afrikaner Nasionalisme, maar die geskiedenis van die ossewa is veel meer as dit. September is Erfenismaand, en ons het gister Erfenisdag gevier. Professor Erik Holm is 'n bekende entomoloog en ekoloog, en een die voorste kenners van ossewaens in die land. Hy het 'n monumentale boek oor die ossewa, DIE OSSEWA EN SY SPORE, so jaar of wat gelede die lig laat sien.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    4,120 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,123 clip(s)