Op en WakkerOp en Wakker

Die donker nag van die siel

View descriptionShare
Die meeste van ons voel waarskynlik tans dat die land en die wereld ‘n donker tyd beleef. Maar daar is maniere om te keer dat hierdie gevoel jou onderkry. Ilse Salzwedel gesels hieroor met kliniese- en bedryfsielkundige Linda Germishuizen.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,808 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,811 clip(s)