Die Broederbond se rol in demokrasie - Deel 2

 
Die Afrikaner Broederbond, deesdae bekend as Die Afrikanerbond, is al langer as 'n eeu voortdurend in die nuus. Ons vier vanjaar 30 jaar van demokrasie in Suid-Afrika. Het die Broederbond 'n rol gespeel in die oorgang na demokrasie? Jan Bosman is die hoofsekretaris van die Afrikanerbond en het onlangs sy meestersgraad oor die onderwerp voltooi. Hy het verlede week verduidelik van die Broederbond se ontmoeting met Thabo Mbeki in 1986, en ook oor die organisasie se dokument, Basiese Staatkundige Voorwaardes vir die Voortbestaan van die Afrikaner,die BSV.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 

Social links