R20 miljoen om Diazstrand in Mosselbaai vóór Desember te red

 
Die vakansieseisoen is om die draai en die Mosselbaai-munisipaliteit spook teen tyd om die gewilde Diazstrand weer veilig vir vakansiegangers te kry. Erge storms en rowwe seetoestande het vroeër vanjaar groot dele van die duine en kuslyn beskadig. Nou word R20 miljoen bestee aan noodherstelwerk met 3 000 reuse sandsakke wat moet help om die strand teen verdere erosie te beskerm. Ons praat met Leon van Dyk, ’n raadslid by die Mosselbaai-munisipaliteit en voorsitter van die portefeuljekomitee vir gemeenskapsveiligheid.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 

Social links