Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,803 clip(s)
Loading playlist
Hy het al soveel keer bekroon, die lys is te lank om op te noem. Boonop het hy al in 'n hele paar internasionale rolprente en reekse gespeel. Hy het ook al in talle radiodramas en vervolgverhale gespeel. Maar min mense weet hy het lank in die gasvryheidsbedryf gewerk... Ons praat natuurlik van Deon Lotz en hy is hier by ons in die ateljee.