Op en WakkerOp en Wakker

DA-kongres: Hoe moet die party groei?

View descriptionShare
Die DA-kongres begin môre in Midrand, en daar gaan 'n hele paar van die party se topleiers vervang word, onder andere John Steenhuisen se leiersposisie en die voorsitter van die Federale Raad, wat tans deur Helen Zille beklee word. Daar sal ook oor beleidskwessies gepraat word én besluit word of die party 'n adjunkleier moet kry. Ons praat hieroor met die politieke joernalis en skrywer, Jan-Jan Joubert.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,925 clip(s)