Op en WakkerOp en Wakker

Chris Lamprecht vir reuse bydra vereer

View descriptionShare
Die Federasie vir Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het onlangs die Afrikaanse musieklegende, professor Chris Lamprecht, vereer vir sy lewenslange bydra tot Afrikaanse musiek. Lamprecht is veral bekend vir sy enorme bydrae tot Afrikaanse kerkmusiek. Hy het ook 'n groot rol gespeel in die optekening van Afrikaanse volksmelodieë uit Suid-Afrika en Namibië. Ons praat hieroor met die uitvoerende hoof van die FAK, dr. Danie Langner.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,320 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,320 clip(s)