China se invloed op SA se internasionale betrekkinge

Published Oct 24, 2024, 5:15 AM
Die Suid-Afrikaanse regering wil die skakelkantoor van Taiwan uit Pretoria skuif, klaarblyklik om China tevrede te stel. Dis nie die eerste keer wat Suid-Afrika na China se pype dans nie. Dié nuus kom in die week wat die BRICS-plus beraad in Rusland gehou word, waar president Cyril Ramaphosa, tot onsteltenis van die DA, gesê het Rusland en Wladimir Poetin is 'n besonderse vriend van Suid-Afrika. Ons praat hieroor met Ray Hartley van die Brenthurst-stigting.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,615 clip(s)