Op en WakkerOp en Wakker

Bybelgenootskap-hoof oor die wonde ná ’n plaasmoord

View descriptionShare
 
Met die debat oor plaasmoorde wat daagliks in die nuus is, is dit maklik om van die mense agter die statistiek te vergeet. Vir families wat dit beleef het, eindig ’n plaasmoord nie wanneer die begrafnis verby is nie. Die trauma, die vrae en die wonde bly. Een so ’n familie is dié van Gerhard Pietersen, wie se skoonouers, Tewie en Eurika Human, in 2016 in hulle huis in Groot-Brakrivier vermoor is. Gerhard is die nuwe uitvoerende hoof van die Bygelgenootskap van Suid-Afrika.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 
Social links
Recent clips
Browse 7,952 clip(s)