Op en WakkerOp en Wakker

Brendan Peyper weer op sy eish

View descriptionShare
Hy is blykbaar weer 'n vrygesel, 'n bachelor soos hulle in Engels sê, ondanks sy deelname aan die werklikheidsreeks, Op my Eish, wat verlede week ten einde geloop het. Die sanger en deesdae TV-ster, Brendan Peyper, sluit by ons aan om oor sy ervaring op die reeks te gesels.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,932 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,941 clip(s)