Claudine van Zyl, ’n seeskilpad-akwaris en bedryfskoördineerder by die Twee Oseane Akwarium, vertel hoe hoe Bob, die groenseeskilpad, Vrydag vrygelaat is ná agt jaar se rehabilitasie, en ook waarom hy die gesig van die Flipper Effect-veldtog is.

Platteland-tydskrif vier 50ste uitgawe onder uitdagende omstandighede
11:06

In die kollig 2 – 10 Maart 2026
01:33

Historiese Almanak 10 Maart 2026
03:13