Op en WakkerOp en Wakker

Blou bloed: Koninklike spore in SA - Deel 9

View descriptionShare
 

Oom Piet van der Byl van die Overberg wou die stuipe kry toe koning George VI aanbied om van hom ‘n Sir te maak, maar toe sy seun trou met die kleindogter van ‘n keiser, was oom Piet nie meer daar nie. Vandag woon sy skoondogter op ‘n plaas naby Napier, en is doodtevrede om net Miss Lottie genoem te word. Ons gesels verder met Daniël Lötter in ons reeks oor koninklikes en adellikes. Daniël is die skrywer van die trefferboek, BLOU BLOED: KONINKLIKE SPORE IN SUID-AFRIKA.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,096 clip(s)