Op en WakkerOp en Wakker

Bloemhof is Dorp van die Jaar

View descriptionShare
 
Die vreugdevure brand in Noordwes nadatBloemhof as Kwêla se Dorp van die Jaar vir 2025 aangewys is. Dit is ’n welverdiende erkenning vir ’n gemeenskap wat geweier het om hul geliefde dorp aan verval prys te gee. In plaas daarvan het hulle hulle moue opgerol en die dorp begin transformeer: van straatherstel en die skep van groen ruimtes tot projekte wat werklik hoop bring. Bloemhof se mense het besluit om weer trots te wees op hulle dorp. Ons praat met Daleen Steyn, Bloemhof se veldtog-voorsitter, asook Hannes van Wyk, die aanbieder van Kwêla op kykNET.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,871 clip(s)