Voortrekkermonument: Wie betaal nou vir die skade?

 
Die Voortrekkermonument se kosbaarste erfenisskatte het ’n verwoestende veldbrand oorleef, maar die terrein se krag- en waterinfrastruktuur het swaar deurgeloop. Nou lê ’n duur herstelproses voor, terwyl die gevaar van nóg ’n brand steeds bestaan. Versekering alleen sal blykbaar nie genoeg wees om die terrein behoorlik teen toekomstige brande te beveilig nie. Ons praat met Dawid Brand, mediahoof van die Kultuurtuiste, wat die Voortrekkermonument insluit.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 

Social links