Op en WakkerOp en Wakker

'Binnelandse hawens' moet SA paaie red

View descriptionShare
Vragmotors op Suid-Afrikaanse paaie het tot rekordgetalle toegneem, en volgens vooruitskattings sal dit nog meer toeneem - alles weens die ineenstorting van die spoorvragstelsel. Een van die planne om die druk op die padinfrastruktuur te verlig, is sogenaamde binnelandse hawens. Ons praat hieroor met professor Jan Havenga, verbonde aan die departement bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    4,120 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,123 clip(s)