Op en WakkerOp en Wakker

BELA-wette: Eerste hofuitspraak

View descriptionShare
Die omstrede BELA-wette is die eerste keer in die hof getoets in 'n dringende aansoek in die hooggeregshof in Mahikeng, Noordwes. Die Noordwes Onderwysdepartement is deur die Swartruggens Gekombineerde Skool hof toe gevat oor 'n hele aantal kinders wat sonder meer in die skool geplaas is. Ons praat hieroor met die bestuurshoof van die skolebeheerliggaam-organisasie, Fedsas, dr. Jaco Deacon.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,925 clip(s)