Op en WakkerOp en Wakker

Bakgat-wenner se beskuit nou te koop!

View descriptionShare
Dis nou byna drie maande sedert Marthlé Smith aangewys is as RSG en Virseker se eerste Bakgat-beskuitbakkampioen! Marthlé se watertand beskuit is uit meer as 1 500 inskrywings as die lekkerste beskuit in Suid-Afrika aangewys. Met al die hulp van ons borge, het Marthlé haar eie beskuitbesigheid op die been gebring, wat sy KRAAK noem. En van vandag af kan jy KRAAK se beskuit koop!
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,718 clip(s)