Op en WakkerOp en Wakker

Baie jongmense van SA doen plaaswerk in VSA

View descriptionShare
 
Duisende, meestal jong, Suid-Afrikaners gryp jaarliks die geleentheid aan om as seisoenale plaaswerkers in Amerika te gaan werk. Die groep Suid-Afrikaners is nou die tweede grootste groep buitelandse plaaswerkers in Amerika - net die Meksikane plaaswerkers is meer. Al die pad uit Washington DC sluit Neil Diamond, die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA, by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,053 clip(s)